Annika Fourie

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Avontoer is nie net ‘n partytjiebus met bands en maatjies nie…. dit is besig om sy vingers diep in musiek geskiedenis te krap…. Soos voëlvry wat die land platgetrap het! Ek wil eenvoudig net kan deelwees van dit!! dis gaan die legitste ding wees om vir al die mensies om my te vertel eks deel van geskiedenis.

Ek het die 5de Avontoer gesien in Mosselbaai en dit was bevange!!!! Gee my net ‘n plekkie!!

Ek wil eendag ‘n boek kan skryf oor Avontoer soos Koos Kombuis oor sy Kombi tye.

Ek kom van Pretoria af en wil die kus toer met ‘n klomp crazy mense!!

..Oh en ek gaan ‘n lekker 20 jaar oud wees wanneer die toer afskop. =)

TERUG