Berni Gouws

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

awe ek kom van bellville af eks 20 en volg nog elke jaar omtrent die avontoer wou nog altyd op die bus gegaan het maar het nooit geweet hoe nie.
redes hoekom ek op die bus wil gaan:
1. ek is n student en dink dit sal my dalk geld spaar! (petrol ens.)
2. dis die eerste jaar wat ek weet hoe om te submit!
3. klomp van my buddys het ook submit en scheme ons sal n mal tyd he!
4. drink! (baie drink)
5. befokte bands check!
6. party!
7. roadtrip!
8. nuwe mense ontmoet! (socialize!)
9. wie sal nie wil gaan nie?!?
ja dis seker genoeg of hopelik genoeg. sal mal wees! notify me please! haha

TERUG