Bethany-Linn Swart

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

ek moet op dai bus wees want dis op my bucket-list!! Ekt vir myself van dag 1 af gese dit moet seker di malste lekkerste ding wees wat n mens kan doen voor jy dood. dis die lewe dink ek, goeie mense en goei musiek kan net ly tot asemrowende memories! mens ontmoet die rofste,hotse,siekste coolste mense met sukke goed en ek lewe vir avontuur! Ek kim oorspronklik va upington af maar die disco ligte het my laat trek bloem tu, want hier is waar die party skut. En eks altyd reg vir n jol!! So pick me pick me pick me!!!!!!!!!!

TERUG