Burnett Jordaan
Rang: FRESH MEAT
6de Avontoer (2011)
Motivering:
Ek kom van die Weskus af.
Ek bly huidiglik in Vredenburg en ek is die legitste Suid-Afrikaanse music fan.
Het al die afgelope 3 jaar nie 1 avontoer gemis nie, die vorige Mosselbaai show was insane.
Die seerower kode lyk soos my Bybel, ek hoort op dai bus.
Hopelik sien ek jul daar.
Vrede.

