Christine Reney Harper

Rang: BOKKOM

Ervaring: 5de, 6de Avontoer (2010-2011)

Motivering:

Ek lewe vir my tunes. Sonder dit, shit, ek wil nie eers daaraan dink nie… Ek swot nou musiek in die Moederstad, en wil met alles werk wat met die musiek bedryf uit te waai het! En laaste maar nie minste nie, ek hoort op die Avontoer. Dis my tuiste. Punt.

TERUG