Deveney Smith

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

ek het koppi withdrawal symptoms. my tattoo van oppi voel nou taamlik alleen, en kort ‘n maatjie. ek het gedink dalk moet ek ‘n tattoo van ‘n seerwoer langs dit kry, maar ek kort bietjie inspiration, soos drank en musiek op ‘n bus om di kus… ek wil nou ni dramatiese kak kom skryf oor my passie vir local tunes ni (al is dit die befokste ding… OOIT) maar ek moet weet hoe dit voel om…nee fok ek kan aan niks dink nie, ek moet net gaan. check my profile picture op fb, eks practically famous… in my wereld van local tunes. en ek het n HO$ ring, ek sal hom saam bring, ek belowe.
Ek kom van pretoria af, en ek het geen logika oor die consequences van my impulsive decisions wat ek sal maak om n show te gaan sien nie, regardless van die omstandighede.

oh ja, ek en jade ottavini is vriende… ons wil al 4 jaar saam gaan. no guilt. :)

TERUG