Don Mostert

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Eks amptelik terug in Johannesburg van Thailand af waar my ore gesmag het na afrikaanse musiek! ek wil uit rock vir twee weke, met goeie mense,goeie musiek en goeie drank! en ek wil grooter gan aswat ek al ooit gegaan het, en die seerower kode tot op die woord uitvoer!ek is Don Mostert, Ek is die bom kak! kies my nou doen dit gou!

TERUG