Eugene Evenwel
Rang: Bokkom
5de / 6de Avontoer
Motivering:
Ek sien julle op die toer!
Ek was geseënd met ‘n kans om op die avontoer te gaan twee weke voor die toer, toe iemand nie meer kon gaan nie. My grootste storie oor die vorige Avontoer is… ja, die bus het vir my weggery!!! Ek wil so graag net weer op die awesome toer gaan, natuurlik oor ek mal is oor die vervaardiging van musieknote! The music is all around us, all you have to do is listen! Ek “listen” deur om op die avontoer te gaan.
Die reelings en stiptelikheid van bv. die etes en kos was uitstekend. Ons het nooit honger gelei nie, en die kos was awesome! Die plekke wat ons besoek het was net great, die jeffreys idee van die jaar klink na ‘n goeie plan. Die kyers was grooot!

