Hennie Odendal
Rang: FRESH MEAT
6de Avontoer (2011)
Motivering:
Oraait dis hoekom ek op daai bus MOET wees! ek wou nog elke jaar gaan en elke jaar gebeur daar iets wat my keer om te gaan as dit nie geld is nie is dit werk!!!! ek was al except gewees en moes dit weg wys a.g.v werk en geld!!! ek het sopas gehoor by van my vriende wat elke jaar gaan dat daar twee plekke oop is op die bus (le roux en megan). ek sal so graag een van daai seats wil shotgun! ek is oorspronklik van wellington hehe… maar bly al 3jaar ini stad1 het n insane liefde vir musiek en werk by assembly ini stad as barman (recently bedank want laaste kwartaal se studies was maar heavy) juis oor die feit dat ek heeltyd geleentheid kry om bands live en free kan sien! ek jam self guitar en compose bietjie electro vibz!! ekt n craving vir music en sit gereeld heeldag en lees articals en pages van local en international music en soek nuwe tunes to feed the hunger in my heart! vir een of ander rede het my chick besluit november 2011 is n goeie datum om ons so called romanz (wtf is dit, kan mens dit eet??) te einding! Daarom weet ek, ek het geen beter way as om my desember as n seerower te spend nie! wat n eer! obviously is ek op n party mission!!!! please give me a seat!!!! ek het baie vriende op die bus maar is ook fokken keen op mense te ontmoet en net die insane’ste holiday ooit te he!! en waar anders as op avontoer kan ek dit kry??? nerens!!!! asb help die armsalige man uit!!! maak gou my droom waar!!! ek sal opi dak sit ook hehe!!! ek love die local music scene en suport dit 110%!!!!! die desember is net avontoer op my brein!! elke jaar was!! ek WILL net DIT doen met my vakansie tyd !!!!! ek het al 3 keer avontoer beleef wat amazing was ekt ook die laaste toer agterna getoer saam 3 vriende maar sal die jaar saam julle wil toer!! dit sal my avontoer experience volmaak pretty please!

