Jaco Coetzee

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Dit is tyd vir ‘n verandering, ‘n blaadjie omslaan, om in te kom op ‘n ander frekwensie, nuwe kitaar snare in te sit en te rock en roll. ‘n Oranje huiswyn te geniet saam seerowers en te deel in die vreugde van die aand met net die beste van musiek in ons ore.
Ek is verseker ons almal kan saamleef met ‘n bietjie avontuur al vat dit kopseer pille van kersfees regdeur tot die nuwejaar wat vir ons ‘n nuwe horison bring.
Vanaf Pretoria regoor diè reenboognasie soek ek na ‘n lekke lekke dans en original music vir original people en ‘n beter plek as die MK 6de Avontuur is daar nie. Dit is hoekom ek ‘n seerower wil wees die jaar. En as ons dit daar deurmaak, maak ons weer so volgende jaar.

TERUG