Jade Ottavini

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Ek maak hierdie jaar klaar met matriek en as gevolg van matric vac gaan ek fokol geld oor he vir goed soos luxurious accomodation en petrol, maar wil ook aan hou party, so om langs ‘n asblik of onder ‘n koei uit te pass klink belowend! Veral as dit beteken dat ek rond kan mission saam met nuwe awesome mense wat BEFOK IS OOR MUSIEK. En ek wou nog altyd ‘n seerower wees ;) I mean seriously, even my matric farewell is themed pirates of the caribbean! jissis man vat my net saam :P
oh ja, ek kom van pretoria af… as ek ni saam kan gan ni moet ek dan die res van die vakansie in pretoria chill… alleen…sonder enige iemand…behalwe myself…net ek…nigter. aleen. Dis nie cool nie.

TERUG