Jana Neethling
Rang: BOKKOM
5de, 6de Avontoer (2010, 2011)
Motivering:
ek dink nie enige iemand wat nog nie op die avontoer was sal regtig verstaan nie maar dit is letterlik die lekkerste, malste, interressantste toer wat hier is. dis die tye wat ons vir altyd sal onthou. die mense wat jy op die avontoer ontmoet is, om eerlik te wees, van die weirdste karakters wat ek ken, tog is dit asof almal bymekaar pas. maybe die passie vir musiek, i don’t know…
so all in all is die avontoer soos ‘n collaboration van cool mense en cool musiek. natuurlik sal dit uitloop in die crazySTE partytjie tye (dankie seerowersap :P)
en dit wat jy wel onthou op die einde van die toer, sal vir altyd by jou bly.
dis hoekom ek weer MOET saamtoer :)

