Jannie Geyser

Rang: Fresh Meat

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Wil graag op die bus gaan as finale opstand teen die derde dekade van my lewe. (mini pre midlife crises)

Verder dink ek julle kort iemand soos ek op die bus vir die volgende redes:
1) kwota gautenger
2) is baie handig met swaar goed
3) julle kort mense met database skills op toere…
4) ek het klaar ‘n Zinkplaat t-shirt
5) ek is single en desperaat

TERUG