Le Roux Hofmeyr
Rang: BILTONG
Ervaring: 4de, 5de, 6de Avontoer (2009 - 2011)
Motivering:
Ek is defintief weer in vir in en amped vir die volgende Avontoer.
Vanaf my jonger dae af was ek fan van die Suid Afrikaanse musiek scene, met die ouer bands soos Springbok Nude Girls, Karen Zoid, en bietjie later, Fokofpolisiekar. So het dit net gegroei en groei na ‘n groter soektog na goeie Suid Afrikaanse bands, soos Desmond & the Tutu’s, Zinkplaat, aKing, Ashtray Electric, ens.
Toe Avontoer onstaan het was dit vir die beste konsep om Suid Afrikaanse bands te showcase en dit was vir my ‘n hoogtepunt elke jaar om die Mosselbaai show te gaan kyk, (want ek is van George). Totdat ek uiteindelik self op die toer kon gaan in 2009. Van toe af is dit net te moeilik om nee te sê vir so geleentheid elke jaar en daarom wil ek defnitief weer gaan.

