Liana Kritzinger
Rang: FRESH MEAT
6de Avontoer (2011)
Motivering:
So, ek wil super graag op die bus wees, want; > Ek leef musiek en wil al baie lank iets so cool soos ‘n DPK toer doen! > Net die idee van die toer maak my moer excited!! > Om heeltyd surrounded te wees met live music en die cameraderie en bonding wat gepaard gaan met ‘n toer is ‘n droom! > My vriende se al vir my “Bro’s before bands” :) >Ek het musiek geswot, ek sing in ‘n band en ek werk vir Hilltop Live in Pretoria.

