Marisa Janeke

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Ek wil soooooo graag op die bus wees wees!! Ek was laas naweek by Oppikoppi gewees, en dit was A-Freaken-Mazing gewees!!! En ek kan nie die idee dat ek nog ‘n hele JAAR moet wag vir so ‘n insanely awesome ongoing party hanteer nie! Dis genoeg om my in ‘n totale depressie te laat val, en depressie is not ayoba. =((
SO asb doen wat enige goeie sielkundige sal adviseer en voorkom my depressie en sit my op de bus sodat ek deel kan wees van die crazy awesomeness!!!
Ek was nog nooit op die bus gewees nie, ma eks nog altyd ‘n Seerower in my hart gewees, so ek behoort daar!!! ;)
Pleeeeeeeeeease!!!

TERUG