Marley van Wetten

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Jy se jy soek motivation vir die seerower met ‘n noem naam soos Marley? Hier gaant ek want jy sien ek sit in doer bo in die hoekie van Suider Afrika in ‘n dorpie genaamd Nelspruit. Ekke was al op baie avonture strande in Mocambique, pieke van die Drakensberge, Creeks van Swellendam maar nog nooit op ‘n avontuur soos Avontoer ek moet maar altyd agterbly en waai vir die stof as my 7 vriende op pak daarvoor. My iPod gaan mal onder die musiek want ek luister alles jip van Jack Parow tot No One’s Arc tot tent musiek. Seerower is ek nog altyd al hol ek rond in die bosveld met dop in die hand en kitaar in die ander.

Ek dink om Avontoer te doen vir die musiek alleen is awe maar dan meng jy ander seerowers wat vriende vir lewe word, parties wat jy vir jou klein kinders vertel, te veel Juger, te min slaap en natuurlik ‘n moerse supply in kop seer pille net vir breakfast. Die pad af is dalk lank maar soos wat dit vir my klink elke kilometer die moeite werd! Pretty rock ‘n roll please can I come with?

TERUG