Nicole van Rensburg
Rang: FRESH MEAT
6de Avontoer (2011)
Motivering:
“Ek hou van musiek, mense, son , see, soene, shooters, lewe, liefde, vrede en vreugde. Ek slaap graag onder n stage en kan vleis braai op n hout rooster. Ek sal nooit dat die bus vir jou weg ry nie en ek sal jou hare vashou agter n bossie want ONS IS SEEROWERS. Ek wil baie graag saam toer want dit gaan life changing wees en die perfekte manier om n jaar af te sluit en n nuwe een te begin. En ek weet 1x1=1”

