Pierre Rommelaere

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Dit sal vir my awesome wees om op saam met die bands te toer omdat ek ‘n amateur fotograaf is en dit bied vir my ‘n goeie geleentheid. Ek hoor ook dis een van die beste events van die jaar!!! Ek sien dit as een van die beste geleenthede om ‘n naam vir myelf te maak as fotograaf. Ek kom van Kaapstad af.

TERUG