Ruby Jordaan
Rang: FRESH MEAT
6de Avontoer (2011)
Motivering:
Wat is lekkerrrr_der as om op ‘n bus sam’t die legitste seerowers en musikale instriment spelers te gaan toer.. .ek is ‘n Blommekind van die rose stad Bloemfontein. As blommekind bekommer ek myself nie oor die onnodige goed in die lewe nie, ek lewe vir die avontuur in alles, want blommekinnders het tog altyd die lekkerste missions in who-ville_. Blommekinders aanvaar almal en alles as deel van die magtige misterie van die lewe, WANT almal is ‘n karakter op hulle eie en almal het iets RAD wat ander fellow lovers of nature ook kan verstaan, aanvaar en kan appreciate. Ek as ‘n blommekind ken nie altyd die woorde van songs nie, maar wie gee om want ek sing tog saam en vat die dans dans dans vloer oor met my uitspatige in_die_rondte_draai moves en my dak raak opspring van opgewondenheid(“,) Seerowers dink anders. Seerowers hou van nuwe mense, en nuwe idees.Ek is ‘n blommekind wat die inner seerower in myself wil vind, DIE 2011 AVONTOER is waarlike iets nuuts wat ek sal wil probeer.

