Sonja vd Heever

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Ek is… Sonja van den Heever,
n Fotografie student by SIPS in Stellenbosch.
Spontane happy mal mens en altyd lus vir n lekker kuier saam pelle,
Is altyd in die moeilikheid oor iets…. Geniet verskriklik baie my musiek, en is dan natuurlik mal oor my rooiwyn ;-). Eks vriendlike persoon altyd in n goeie by, praat baie en is n baie baie goeie bestuurder haha :-)…
Ek weet hierdie gaan n awsum toer wees, wil baie graag op hom gaan want paar van my buddies was al op hom en se dis onbeskryflik lekker, wil ook baie graag vir Deon van glaskas sien

TERUG