Suzani vd Merwe
Rang: DOLFYNBILTONG
3de, 4de, 5de, 6de Avontoer (2008-2011)
Motivering:
Ek is al ‘n seerower van 2008 af (once a pirate always a pirate)
Seerower-wees som my goed op: ek hou van vriende & nuwe vriende maak, ek hou van musiek, ek hou van Jagermeister, ek hou van travel en ek hou van die see.

