Tilani Kriel

Rang: BOKKOM

5de Avontoer 2010, 6de Avontoer 2011

Motivering:

Ek is verseker die jaar daar, wouldn’t miss it for the world!

Why” you ask? why not . . ? Daar is nie ‘n dag wat verby gaan wat ek nie die mense, die music, die vibe, (die kos) mis nie. Mens moet avontoer beleef om te weet waarvan seerowers praat, there is no other way.”

TERUG