Yvette Carstens

Rang: FRESH MEAT

6de Avontoer (2011)

Motivering:

Blue jean baby, L.A lady
seamstress for the band..”

As ek my lewe self oor kon kies sou dit die geval gewees het…te midde die 60’s en 70’s rock revolution in die US. Eat, sleep, breathe music…toer saam die band en is deel van ‘n movement wat in die geskiedenis boeke opgeteken gaan word.
My liefde vir die musiek wat met daardie era gepaard gaan word uitsluitlik geewenaar deur my unabashed passion, love and appreciation vir ons eie musiek. Die epicness en musical brilliance word net versterk deur die feit dat dit die voice van ons generation, ons omstandighde en ons mind set is.
FPK, my hart, die oorkoepelende soundtrack van my lewe en my eerste ernsige moshpit besering. Isochronous, absolut stomgeslaan en bewoe na die eerste live performace wat ek gesien het (en so ook deur die subsequent tien talle) en die manne van Tidal Waves wat ek baie naby aan die hart dra oor hulle infectious melodies en good souls…to name but a few.

Kortom is Avontoer, vir my, die haalbare realisation van daai droom maar in die land en saam die mense en musiek waarvoor ek so onbeskryflik lief is.

TERUG