19-24 Maart 2007
De Plate Kompanjie in samewerking met Die Klein Libertas Teater het die Beyerskloof Musiekmarathon in Stellenbosch aangebied.
25 Bands
6 Dae
1 Verhoog
Duisende mense
Klank: Bundi Productions
Design: Jan Solms
Fotos: Annie Klopper
