Beyerskloof het besluit dis tyd om die Rock terug in Rocktober te sit, deur ‘n string gratis hoë energie konserte in Bohemia aan te bied.
Beyerskloof Pinotage gaan soos gewoonlik teen studentepryse beskikbaar wees, soos dit by hulle proelokaal ook is.
Die reeks konserte sal deur die hele Oktober plaasvind en bands sal binnekort aangekondig word.
Kliek hier vir fotos.
