Die Bredekloof Buitelugfees is hierdie jaar vir die 2de keer in Slanghoek aangebied. DPK het die vermaak op die Opstal Wynlandgoed behartig. Met ‘n ongeloofliek uitsig oor die vallei het Zinkplaat die gehoor vir ‘n paar ure tot skemer vermaak.