Die Eerste Avontuur LôNSH ‘06

die_eerste_avontuur.jpg

6 September 2006

Een van DPK se eerste groot events was ‘n konsert om die vrystelling van Die Eerste Avontuur compilation CD te vier.

Al die bands op die CD het in Augustus by die Klein Libertas Teater in Stellenbosch gespeel.

9 Bands.
1 Verhoog.
700 mense.

Die Helde
Zinkplaat
The Orange Stilettos
Slagyster
Foto Na Dans
Dikazzins
Sondag Sensasie
Buitestander
Gerald Clark

Event Foto’s