Die Groot Gees Rock Fees is ‘n jaarlikse seerower-rock event hierdie jaar op 27 Desember in Stilbaai, Suid-Afrika gehou word. Sedert 2006 rock die GGRF saam met Die MK Avontoer ( http://www.dpk.co.za/avontoer/)om die beste in Suid-Afrikaanse musiek in een van die mooiste settings in SA vir duisende fans te bring. Die GGRF is bekend vir seerowers, meerminne, ongelooflike Aaaaahrrr-tmosfeer, mal baie Gees en ‘n awesome venue in ‘n kloof.

BACK