Die Groot Gees Rock Fees II was die eerste stop op die tweede been die MK Tweede Avontoer. Geleë in ‘n pragtige vallei langs die Stilbaai-rivier is dié fees die hoogtepunt op die Stilbaai Desember-kalender.
Dit was die tweede keer wat DPK en Trouvrou Produksies saam gewerk het om hierdie buitelugkonsert op die planke te bring.
Groot Gees Fees II
Promo
Attendance: 2500
Featuring:
Foto Na Dans
Die Helde
Zinkplaat
New Holland
Van Coke Kartel
Straatligkinders
eF-eL
The Orange Stilettos
Melktert Kommisie
Lukraaketaar
Reaanrottweiller
Monochord
Fotos: Shawn Mettlercamp
