Klopjag het as deel van hulle Suidelike toer, wat deur DPK gereël is, buite Rawsonville op die wynlandgoed Opstal gespeel.
Klopjag het as deel van hulle Suidelike toer, wat deur DPK gereël is, buite Rawsonville op die wynlandgoed Opstal gespeel.
De Plate Kompanjie is ‘n inisiatief in musiekmaak, toer en networking. Gaan check ons DPK Facebook of MySpace groepe uit.
‘n Seerower is ‘n anderste ding. Hulle is mense, maar hulle is ook bietjie meer as mense. ‘n Seerower bekommer homself nie oor die onnodige goed in die lewe nie. Seerowers weet dat dit wat saakmaak, is goedkoop of verniet, en die res is net ‘n keuse. lees meer …
CD’s, DVD’s, T-shirts, caps, badges ens.
Gaan soontoe.
Tank. Build stuff.
De Plate Kompanjie is ‘n toegewyde netwerk van musiekliefhebbers wat hulle individuele talente en ervaring gebruik om alle aspekte van die musiekbedryf vir kliënte bymekaar te bring.
© 2009 De Plate Kompanjie