Goeverwacht, Wolvendrift en DPK span saam vir die vuurwarmste opskop van die Wacky Wine Festival.
Goedverwacht wynlandgoed is Saterdag 6 Junie die platform vir die heilige trio van wyn, musiek en vriende.
Die gesoute Rock en Blues legendes Ryno Velvet, Zinkplaat en Boulevard Blues Band tree op vanaf sononder totdat die wyn opraak!
Vir meer info: Wolvendrift@gmail.com / (023) 616 2890. Kaartjies by www.webtickets.co.za
