opstal_live300.jpg

Die blues maestro’s Basson Laubscheren Gerald Clark vier International Earth Hour met ‘n vuurwarm blues konsert by Die Opstal Wynlandgoed buite Rawsonville.

Saterdag die 28ste Maart kan jy vir R120 blues tot teen die been voel met heerlike kos ingesluit.

Die donkerte van Earth Hour gaan net genoeg tyd gee vir ‘n unieke intieme wyndrinksessie, met sagte blues in die agtergrond.

Besprekings Noodsaaklik: 023 344 3001 of wine@opstal.co.za