Potch Intervarsity het hierdie jaar ‘n hele nuwe dimensie aangeneem met DPK en Robertson Wyne (‘n Boks vir sports) wat saamgespan het om Party in die Parkinglot op die planke te bring.
Die legendariese PUKKE vs Kovsies, met Heuwels Fantasties, Van Coke Kartel, aKING en nog meer bands wat die skare op Die Bult op die naweek van Intervarsity weggeblaas het en amper ‘n riot veroorsaak het.
Datum: 31 Julie
Tyd: 16:00
Toegang: R40
