On the 16th of February DPK’s first Stonewall Session of 2008 commenced with Rastamie & The Warriors taking the stage and leading the crowd into a all night dance-off.
On the 16th of February DPK’s first Stonewall Session of 2008 commenced with Rastamie & The Warriors taking the stage and leading the crowd into a all night dance-off.
De Plate Kompanjie is ‘n inisiatief in musiekmaak, events reël, toere aan die rol sit en netwerke ontgin. Gaan check ons DPK Facebook groep uit.
‘n Seerower is ‘n anderste ding. Hulle is mense, maar hulle is ook bietjie meer as mense. ‘n Seerower bekommer homself nie oor die onnodige goed in die lewe nie. Seerowers weet dat dit wat saakmaak, is goedkoop of verniet, en die res is net ‘n keuse. lees meer …
CD’s, DVD’s, T-shirts, caps, badges ens.
Gaan soontoe.
Tank. Build stuff.
De Plate Kompanjie is ‘n toegewyde netwerk van musiekliefhebbers wat hulle individuele talente en ervaring gebruik om alle aspekte van die musiekbedryf vir kliënte bymekaar te bring.
© 2009 De Plate Kompanjie