klopzink300.jpg

Zinkplaat en Klopjag het op die 22ste Mei in die ou Barnyard Theater by Bridgehouse Skool in Franschhoek gespeel.

Na Zinkplaat se launch vir die “Miskruier gaan see toe” is daar nog altyd uitgesien na die volgende show in die awesome venue.

Kaartjies was R 80 en het snacks en wyn ingesluit.

Die aand was ‘n grot sukses met honderde mense wat opgedaag het en Opstal Wynlandgoed wat hulle nuwe wyn, Sixpence, vrygestel het.

Gaan kyk na die fotos