Free for all

Op die laaste aand in Jeffreysbaai by The Jolly Dolphin, het almal op die verhoog geklim vir een groot afsluitings song. Niemand kan eers onthou wat ons gesing het nie, maar selfs die klankmanne het ons op die verhoog gejoin. Die reën het Die Helde se gig kort geknip, maar die show het aangegaan.