Die volle toerbemanning in Jeffreysbaai op Barbera se plaas. Dis skemer van die laaste aand van die toer. Partytjie tyd. Baie van die fotos is deur Franc Le Grange ook geneem.