In hierdie kring het die naam van die volgende toer, Die Ubuntoer, na vore gekom. Ons het 10 bottels rooiwyn en baie blikkies kos in die kring rond gestuur sodat almal van almal s’n kan kry.