Barbera se plaas

Ons het vir Barbera gevra of ons op haar plaas kan kom kamp. Sy het gedink ons is ‘n bakkie vol mense, toe kom daar ‘n 45-sitplek bus by hulle plaas aan. HAar arme Pa wou nog keer, toe is ons klaar afgepak.
Ons het basies net die heeldag geswem en op die gras gelê.