oorlaai vir die braai

Bertie het sy bakkie tot in Buffels saamgery sodat ons vervoer kon hê binne die dorpe waarin ons gebly het. Hier is almal oppad na Geusteyn (R.I.P) se huis toe.