Malligheid

Toe die laaste gig uitreën, skuif die seerowers die gig onder die afdak in. ‘n Paar akoestiese kitare en tamboreine is uit die bus uitgehaal en die partytjie is voortgesit met van die locals wat ingejoin het.