Neil in Uitenhage

Hier het dinge heeltemal uitgehaak. Tertius is amper deur die einaar van die plek ontvoer en Dikazzins het as die populêrste band hier uitgestaan.