Ons het buite Uitenhage op ‘n vriend van Kaalvoet Jannie se plaas gekamp. Ons het die heeldag net buite gechill en die tannie het vir ons brood gebak.