Ons eerste projek was die opname van Die Eerste Avontuur Cd-samestelling. Hiervoor moes ons natuurlik ‘n groot partytjie op Stellenbosch reël om die hele affêre af te skop.