In Junie 2008 het Die Helde en Zinkplaat saam met DPK se nuutste groep, New Holland op ‘n Bundi trok geklim en na die Noorde gevaar vir ‘n week van volgepropte club shows.