November 16th, 2006

Eeue-oue Melodie CD Launch '06

Die tweede projek was Die Helde se debuut CD launch. Die Hidden Cellar is op ‘n warm aan van vloer tot dak en muur tot muur volgepak. Hulle eerste video is ook daardie aand vir die eerste keer gewys.