Soos laasjaar het ons besluit om die tweede been van die toer op ‘n GROOT manier af te skop. Laasjaar was lekker, maar hierdie een gaan heeltemal die Stil uit Stilbaai uit ruk.
Dis op dieselfde dag as touchies, so moet dit nie mis nie.

Zinkplaat se derde album, Musiek Uit Die Geraas, word die 1ste Desember (net betyds vir die MK Avontoer) vrygestel. Die eerste video van die eerste single, Die Spons, is reeds op MK. Nuwe liedjies word elke week op Myspace vrygestel.