poster_zink_en_helde_toer_dpk_site.jpg

Zinkplaat en Die Helde vertrek Woensdagoggend op ‘n mini Noorde Toer.

Hulle stop by Back2Basix Donderdagaand (13de Maart), dan speel hulle saam met Reaanrottweiller in Die Draak in Potchefstroom (14de Maart) en einig die naweek met ‘n groot rockshow in Hatfield Square op die Saterdagaand (die 15de Maart) saam met eF-eL.