April 30th, 2008
|
Die Helde en eF-eL speel vir die eertse keer sedert die MK Tweede Avontoer saam in Die Hidden Cellar in Stellenbosch.
eF-eL is hier op ‘n toer en altwee groepe is tans op die MK Top 10 met hulle onderskeie musiekvideos.
30ste April
Hidden Cellar
R30
20:00
April 17th, 2008
|
New Holland and New Loud Rockets will be playing together on the 17th of April at the Klein Libertas Theater in Stellenbosch.
The gig starts at 20:30 and damage is R30.
The gig will also serve as a track launch for New Holland’s brand new single, so bring your flashdisks.
April 9th, 2008
|
Die Helde en Zinkplaat vier Woensdag 9 April ‘n Dubbele Video Launch in die Hidden Cellar in Stellenbosch.
Beide groepe se splinternuwe musiekvideos gaan gewys word en altwee bands gaan speel.
R30 kry jou by die deur in.